Slegs in die gedrukte uitgawe van Rapport
2012-07-07 23:31
- Artikelopsies
- Deel
- Kry Rapport op
Dirk Coetzee, voormalige bevelvoerder van Vlakplaas, lig die sluier oor beweerde wanpraktyke by EduSolutions, die maatskappy wat miljoene rande verdien met regeringskontrake vir handboeke.
As Eskom al die geld wat hulle verlede jaar op partytjies vir hul personeel geblaas het, gespaar het, sou dit genoeg gewees het om 'n jaar lank gratis elektrisiteit aan een miljoen arm huishoudings te verskaf.
Die organiseerders van 'n kunstefees in die Oos-Kaap eis hul geld terug van die sanger Arno Carstens nadat hy tydens sy optrede daar glo so aangeklam was dat hy nie ordentlik kon sing nie.
Suid-Afrikaanse dokters bestee tot R20 000 per maand aan versekering om hulle teen 'n storm van hofsake weens nalatigheid op die operasietafel te beskerm.
En dan ... daar word beweer dat 'n Melinda Bam, Mej. Suid-Afrika, haar aan die Mej. Wêreld-wedstryd onttrek het omdat sy haar borste deur plastiese chirurgie wou vergroot.