Vuyo Mbuli sterf

2013-05-19 07:40
Vuyo Mbuli

Vuyo Mbuli (Foto: SABC)

Lesersfoto’s Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Morning Live-aanbieder Vuyo Mbuli (46) is Sondagoggend in die vroeë oggendure in Bloemfontein oorlede.

Die bekroonde radio- en TV-aanbieder Mbuli was Saterdagaand by die Vrystaat-stadion om die kragmeting tussen die Cheetahs en die Reds te kyk toe hy flou geword het.

Hy is na 'n Bloemfonteinse hospitaal gehaas waar hy later gesterf het.

Mbuli het in 1993 sy televisie-debuut gemaak en was vir die grootste gedeelte van sy loopbaan by die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) werksaam.

SAUK-woordvoerder Kaizer Nganyango het in 'n verklaring gesê Mbuli is eers op die toneel behandel en daarna na die Bloemfontein Mediclinic geneem waar hy later gesterf het.




Lees Rapport se kommentaar beleid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
58 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Ksd: 17-26°C High level clouds. Warm. Pta: 12-22°C More sun than clouds. Mild.
Jhb: 8-18°C Morning clouds. Mild. Bfn: 9-21°C Sunny. Mild.
Dbn: 14-22°C More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Escape winter, head to Mauritius

Escape winter by spending 7 nights in Mauritius' tropical bliss from R13 215 per person sharing. Includes return flights, airport transfers and accommodation.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Storieman Omnibus 6

Storieman 6 van Leon Rousseau. Beskikbaar 30 April. Plaas jou voorafbestelling nou!

The Real Meal Revolution (boek & e-boek)

Die doel van The Real Meal Revolution is om jou lewe te verander deur jou eetgewoontes te leer wat jou in beheer plaas van jou gewig en jou gesondheid. Bestel nou!

kalahari.com se #1 topverkoperproduk

gobii se e-leser + GRATIS muurlaaier en kunsleeromhulsel nou R599, bespaar R340. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

25% op nuwe en topverkoperflieks

Kies uit gewildste titels soos Despicable Me 2, Gravity, Frozen, The Hunger Games: Catching Fire en nog baie meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Nuwe boekuitreikings!

Kom loer na die opwindende boeke wat ons so pas uitgepak het. Titels sluit in David & Goliath van Malcom Gladwell, The Goldfinch van Donna Tartt en nog baie meer. Koop nou!

DVD’s vir minder as R100

Kry hierdie epiese trefferflieks vir minder as R100. Titels sluit in Frozen, Despicable Me 2, About Time, The Animal Communicator en nog baie meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!