Xhosas sê Britte moet kom bieg

2013-01-05 23:23

Die Xhosa-koning Mpendulo Sigcawu wil hê koningin Elizabeth II, haar familie en haar regering moet na sy Nqandu Great Palace reis om verskoning te vra vir die moord op sy voorvader koning Hintsa in 1835.

Zolani Mkhiva, Sigcawu se woordvoerder, het aan City Press, susterkoerant van Rapport, bevestig dat die versoek amptelik aan pres. Jacob Zuma oorhandig is. Zuma het verlede maand die Hintsa-dapperheidsprys ontvang. Hy het dit as sy prominentste prys tot nóg toe bestempel.

Mkiva het gesê koning Sigcawu het Zuma gevra vir die regering se hulp om die ontmoeting met koningin Elizabeth en haar regering te reël.

“Ons eis nie ’n verskoning nie, maar ons wil hê koningin Elizabeth II moet jammer sê aan die mense teenoor wie haar troepe verkeerd opgetree het,” het Mkhiva gesê.

Die storie lui dat Harry Smith, ’n 19de-eeuse Britse weermagbevelvoerder, sy soldate opdrag gegee het om die ongewapende koning Hintsa tydens die grensoorloë te vermoor.

Mkhiva het bygevoeg: “Ons wil versoen raak met die Britte, maar ons moet hierdie saak eers bespreek.”

Lewer kommentaar op hierdie artikel
44 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Nuus-kommentaar

Neville Chamberlain sê... Ek het nou nogal van die ou gehou - hy het "presence" gehad wat by meeste van die TV persoonlikhede kortkom. Gaan in vrede. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 10-19°C Afternoon clouds. Mild.
Jhb: 7-15°C More sun than clouds. Cool. Bfn: 8-20°C More sun than clouds. Mild.
Dbn: 14-23°C Sunny. Mild. PE: 11-24°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Management Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R550000 - R600000

Cost Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R380000 - R400000

Direcctor of Finance

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R1200000 - R1700000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Drama- & liefdes-DVD’s – 2 vir R99

Moenie ons spesiale aanbiedinge van liefdes- en drama-DVD’s, wat jou ure voor jou skerm vasgenael sal hou, misloop nie. Die aanbod is geldig vir solank daar voorraad is. Koop nou.

Eksklusiewe spesiale aanbod op Wii U

Spaar R999 op hierdie wonderlike aanbod: Wii U 8GB-konsole, basiese pakket, + ’n bykomende stel + Nintendo Land. Nou net R4399.95. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Opruimingsuitverkoping! Spaar tot 60%

Besoek ons opruimingsuitverkopingwinkel vir asemrowende aanbiedinge en spaar tot 60%. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Witwarm winskopie van die week! Bespaar R2000 op die Samsung Galaxy SIII

Kry die Samsung Galaxy SIII vir slegs R4999.95. Dit is ontwerp vir die mens, maar geïnspireer deur die natuur. Word binne 24 uur versend. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

Dan Brown’s se jongste roman, Inferno

In Dan Brown se nuwe roman, Inferno, is die Harvard-simboolkenner Robert Langdon weer aan die stuur van sake. Dit speel af in die hartjie van Europa, waar Langdon ingetrek word in ’n raaisel rondom een van die geskiedenis se oudste en geheimsinnigste literêre meesterwerke. Die langverwagte roman word vandeesweek uitgereik. Plaas jou bestelling nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.