Yo-Landi bring nuwe soort sexy na tydskrif

2012-07-28 23:57

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Die gewilde manstydskrif FHM was nog altyd bekend om die sexy, langbeen-meisies op die voorblad.

In die Augustus-uitgawe raak hulle egter zef met Yo-Landi Vi$$er van die omstrede groep Die Antwoord op die voorblad.

Vi$$er pryk bostukloos. Bokshandskoene bedek die nodige.

Verder het sy net ’n eina-klein broekie aan en gee die kamera ’n uitdagende kyk.

Van sy konserwatiewe kollegas het hom afgeraai om Vi$$er op die voorblad te gebruik, sê die redakteur, Brendan Cooper.

“Ons wil wys FHM bly in voeling met sy lesers. Ons dink Yo-Landi is sexy, cool, talentvol, intelligent, suksesvol?.?.?. en ons weet ook party mense is maar skrikkerig vir haar.

“Ons is trots om te sien hoe sy en Ninja (haar sangmaat) die wêreld stormloop, daarom voel ons bevoorreg om haar op ons voorblad te hê.”

Cooper sê alles het begin met Die Antwoord se musiekvideo Baby’s on Fire, waarin Vi$$er in ’n tafelgebed dankie sê vir haar komende FHM-voorblad.

“Ons fone het nie ophou lui nie soos lesers wou weet of dit waar is. Ons is net so bly alles het uitgewerk en dat ons haar inderdaad kon gebruik.”

Die Antwoord se musiekvideo’s is al meer as 32 miljoen keer op YouTube gekyk.

Dis nie net gewone mense wat na hul musiek luister nie. Die Amerikaanse sang­eres Katy Perry, bekend om treffers soos I Kissed a Girl en The One That Got Away, het al getwiet sy luister na die musiek van dié Suid-Afrikaanse groep.

Sy het Die Antwoord se naam in dieselfde asem, of dan twiet, as Leonard ­Cohen, Lana Del Rey, M.I.A. en Jessie ­James genoem.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
42 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Nuus-kommentaar

Natasha Botes sê... hoe en waar kan ons al kaida aansluit sal graag wil help om van die anc ontslae te raak Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 17-23°C Sunny. Mild. Pta: 9-21°C Sunny. Mild.
Jhb: 8-16°C Morning clouds. Cool. Bfn: 6-20°C More sun than clouds. Mild.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 14-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Drama- & liefdes-DVD’s – 2 vir R99

Moenie ons spesiale aanbiedinge van liefdes- en drama-DVD’s, wat jou ure voor jou skerm vasgenael sal hou, misloop nie. Die aanbod is geldig vir solank daar voorraad is. Koop nou.

Eksklusiewe spesiale aanbod op Wii U

Spaar R999 op hierdie wonderlike aanbod: Wii U 8GB-konsole, basiese pakket, + ’n bykomende stel + Nintendo Land. Nou net R4399.95. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Opruimingsuitverkoping! Spaar tot 60%

Besoek ons opruimingsuitverkopingwinkel vir asemrowende aanbiedinge en spaar tot 60%. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Witwarm winskopie van die week! Bespaar R2000 op die Samsung Galaxy SIII

Kry die Samsung Galaxy SIII vir slegs R4999.95. Dit is ontwerp vir die mens, maar geïnspireer deur die natuur. Word binne 24 uur versend. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

Dan Brown’s se jongste roman, Inferno

In Dan Brown se nuwe roman, Inferno, is die Harvard-simboolkenner Robert Langdon weer aan die stuur van sake. Dit speel af in die hartjie van Europa, waar Langdon ingetrek word in ’n raaisel rondom een van die geskiedenis se oudste en geheimsinnigste literêre meesterwerke. Die langverwagte roman word vandeesweek uitgereik. Plaas jou bestelling nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.