Zuma trou, so sy moet terug

2012-12-01 23:58
Minister Tina Joemat-Pettersen

Tina Joemat-Pettersson. Picture: Beeld

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, het inderhaas teen ’n koste van R400 000 teruggevlieg na Suid-Afrika – om te help met pres. Jacob Zuma se troue. 


Dit blyk uit die finale verslag van adv. Thuli Madonsela, die openbare beskermer, oor Joemat-Pettersson se omstrede sakevlug uit Swede met haar twee kinders en hul oppasser op Nuwejaarsdag 2010. 

Luidens die verslag wou Joemat-Pettersson en haar voormalige stafhoof, Bafedile Bopape, aanvanklik nie aan die ondersoekers sê hoekom sy aan die einde van 2009 so haastig uit Swede teruggekeer het nie. 

Sy was op ’n sakebesoek en sou daarna saam met haar kinders vakansie hou toe sy dringend teruggeroep is deur ’n “gemagtigde amptenaar in die presidentskantoor”. 

Die vlugte vir haar en twee amptenare het R250 000 gekos en dié van haar kinders en oppasser ’n bykomende R151 000. 

Joemat-Pettersson en Zuma het op 2 Januarie, die dag ná haar aankoms, by die Hotel Melrose Arch in Johannesburg ontmoet. 

Dit was ’n Saterdag, twee dae voor Zuma se troue met Thobeka Madiba by Nkandla. 

Omdat hulle geen spoor kon vind van ’n noodgeval of krisis wat die minister se vroeë terugkeer genoodsaak het nie, het Madonsela se ondersoekers Joemat-Pettersson vir ’n tweede keer ondervra. 

Sy het met die sak patats vorendag gekom. 

Sy het aan die ondersoekers gesê sy het vroeër teruggekom om hooggeplaastes en vername gaste te help met “die invoer van voorgeskrewe goedere wat hulle benodig het gedurende hul verblyf in Suid-Afrika”. 

Sy het Bopape die afgelope week daarvoor verantwoordelik gehou dat die R151 878 vir haar kinders en hul oppasser deur die staat betaal is. 

As Bopape haar ingelig het dat die staat nie veronderstel was om daarvoor te betaal nie, sou sy self die kaartjies betaal het, het sy gesê.

My kinders, hul oppasser en ek het onbeperkte reisvoordele enige tyd en plek na enige plek in die wêreld wat betaal word uit die erflating van my oorlede man.” 

In die oorspronklike verslag wat aan die media gelek is, is Bopape, wat deesdae in die kantoor van die direkteur-generaal van landbou werk, beveel om die R151 000 te betaal, maar in die uiteindelike weergawe van die verslag moet die minister opdok.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
34 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 17-20°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 6-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 9-18°C Mostly sunny. Mild. Bfn: 6-22°C Sunny. Mild.
Dbn: 13-27°C Sunny. Warm. PE: 13-23°C More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Forecasting Specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Materials Planner

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Graduate Intern

Cape Town
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.