weekliks

SA het groter werk hiér as om AU te lei

28 minute gelede

Suid-Afrika se ambisie om Afrika te lei is besig om die land baie ongewild in die res van Afrika te maak, skryf Anthoni van Nieuwkerk .

Wittes soek identiteit in onthou van oorlog

28 minute gelede

Toneelstukke en boeke oor die Bosoorlog is deesdae meer ­gewild as basaarpannekoek. Eve Fairbanks wonder waarom.

Wanneer armes die vyand word

28 minute gelede

Rykes sal nie vir ewig vir die land se armes kan wegkruip nie, sê Annelie de Wet.

Haar gekrenkte skedonk neem toe eie lewe...

28 minute gelede

Leon Rousseau dink met heimwee aan sy vriendskap met Reza de Wet.

Muhammad se Angelo gooi handdoek in

28 minute gelede

As Muhammad Ali se afrigter het Angelo Dundee ’n legende in die bokswêreld geword. Ná 90 jaar het hy nou gegroet. Egmont Sippel bring hulde.

Kritici in SA skiet dikwels ver te kort

2012-01-28 13:37

Die power gehalte van politieke kommentaar in die land steek hom dwars in die krop, skryf Gareth van Onselen.

 

  Baie veterane van die Bosoorlog kom na hom op soek na 'n Pro Patria-medalje, sê Cameron Blake. Foto: Danielle Karalis

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Repliek: Die statuskultuur se wortels lê baie diep

28 minute gelede

Jongmense wat ontwerpersklere aan die brand steek, ken die prys van alles, maar die waarde van niks, skryf Chris Jones.

As die Styx toevries, is ons almal bakvissies op dun ys

28 minute gelede

Die lang bruingebrande man met die wit tande, koud-wit soos verbleikte doodsbeendere, is eintlik ’n wandelende cliché.

Wenskole, ten spyte van staat en vakbonde

2012-01-28 13:37

Die nuwe skooljaar het pas begin en dit beteken die debatte oor verlede jaar se matriekuitslae is reeds vergete. Maar hoe lyk die pad vorentoe? Drie onderwyskenners kyk na die stand van veral Afrikaanse onderwys in die land.

Woorde wat wip: Soos wilde perd wat runnik, voorwiel na bo

2012-01-28 13:37

Vandag se verhaal is eenvoudig, maar waar. ’n Storie van ’n jong man en, in die woorde van Karel Schoeman, ’n lug vol helder wolke.

binne rapport

 
Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 MY06
2007
R 185,000.00

TOYOTA

Corolla 1.3 Professional MY10
2011
R 149,950.00

VOLKSWAGEN

Polo Sedan 1.4 Comfortline
2011
R 176,999.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.