2012-05-05 15:20
Die situasie wat Koos Botha verlede week beskryf het – wanneer volgehoue inflasie die koopkrag van jou geld so verminder dat dit jou spaargeld waardeloos maak – is inderdaad kommerwekkend.
2012-05-05 15:20
Verdeelde gemeenskappe in elke dorp in Suid-Afrika het lank reeds die kerk verbygesteek, skryf Abé du Plessis.
2012-05-05 15:20
Vandag presies 75 jaar gelede het die Duitse lugskip die Hindenburg ontplof ná ’n vlug tussen Duitsland en Amerika, skryf Hannes Haasbroek.
2012-04-28 16:46
Die enigste weg uit die doodloopstraat waarin die debat oor die Belhar-belydenis beland het, is om saam te skryf aan ’n geheel nuwe belydenis, skryf Hennie van Deventer.
2012-04-28 16:46
’n Teenkorrupsie-agentskap moet waarlik onafhanklik wees van politieke inmenging, skryf Gareth Newham.
2012-04-28 14:01
Rente is die loon wat ’n arbeider ontvang omdat hy slim genoeg was om vir sy oudag te spaar, maar inflasie laat menige pensioentrekker van die honger sterf, skryf Koos Botha.
2012-04-21 20:24
Soos Mark Twain oor sy eie doodsberigte gesê het, is die artikels oor haar moontlike emigrasie hoogs oordrewe, skryf Rhoda Kadalie.
2012-04-21 20:24
Om mense in staat te stel om te werk en ’n inkomste te verdien is die beste manier om armoede te oorkom, skryf Theuns Eloff.
2012-04-21 20:24
Vandag 67 jaar gelede is die Nazi-konsentrasiekamp Sachsenhausen bevry, net om onmiddellik deur die Russe gebruik te word om ook húl vyande te interneer.
2012-04-14 21:12
Die nagkantoor van ’n koerant is amper soos die stuurkajuit van ’n groot vliegtuig wat stadig begin daal, swewende in die donker hemelruim op pad na sy naderende bestemming.