Ander stories in... Weekliks...
Wat het die prys van ’n trekker en ’n koeksister gemeen? Bertie Jacobs is Bothaville toe om te gaan uitvind.
Afrikaans is ’n verbeeldingryke taal juis omdat dit so idiomaties is. Die plattelanders van toentertyd was veral lief vir pittige uitdrukkings om ’n storie meer lewe in te blaas, dis nou maar wors.
Johan Badenhorst, aanbieder van Voetspore, ken Afrika se slegte paaie, sy padversperrings en sy korrupte amptenare beter as die meeste mense. Tog dink hy aan Afrika as ’n kontinent van hoop. Hoekom?