Sterftes

2012-10-20 23:57

Thomas Madi­gage

Lesersfoto’s Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's



Die bekende Kaapse kardioloog prof. Andries Brink is Woensdag by sy huis in Durbanville, Kaapstad, oorlede.

Hy was 89 jaar oud.

Brink is op 29 Augustus 1923 in Potchefstroom gebore en ná matriek het hy aan die universiteite van die Witwatersrand en Pretoria, in Londen, in Amerika en aan die Universiteit Stellenbosch (US) gestudeer.

Hy het destyds die fakulteit gesondheidswetenskappe aan die US help begin. Hy was later dekaan van dié fakulteit en hoof van die departement interne geneeskunde.
Ná sy aftrede het hy ’n uitgewersmaatskappy van sy huis bedryf en twee spesialis-tydskrifte uitgegee.

Brink word oorleef deur sy vrou, Rusty, twee seuns, twee dogters, tien kleinkinders en twee agterkleinkinders. Sy roudiens word môre om 15:00 in die NG Moederkerk in Durbanville gehou. Die verassing is privaat.

* Prof. Andries Brink, kardioloog, 29 Augustus 1923 – 17 Oktober 2012.

**Thomas Madigage (41), assistent-afrigter van Bafana Bafana, is Donderdagaand in ’n motorongeluk dood.

Die ongeluk het net ná 22:00 tussen Burgersfort en Polokwane in Limpopo gebeur toe ’n donkie vermoedelik voor sy voertuig beland het. Hy het uitgeswaai en beheer verloor en die motor het gerol. Hy was alleen.

Madigage is op 14 November 1970 in Pretoria gebore en op 15-jarige ouderdom het hy reeds by Jomo Cosmos aangesluit. Hy is in Julie in sy posisie by die nasionale sokkerspan as Gordon Igesund se regterhand aangestel.

* Thomas Madigage, sokkerspeler en -afrigter, 14 November 1970 – 18 Oktober 2012.

Lees Rapport se kommentaar beleid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Ksd: 16-24°C Sunny. Mild. Pta: 13-23°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild.
Jhb: 9-18°C Passing showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 10-21°C Afternoon clouds. Mild.
Dbn: 16-19°C Passing showers. Morning clouds. Cool. PE: 11-20°C Partly cloudy. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Escape winter, head to Mauritius

Escape winter by spending 7 nights in Mauritius' tropical bliss from R13 215 per person sharing. Includes return flights, airport transfers and accommodation.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Storieman Omnibus 6

Storieman 6 van Leon Rousseau. Beskikbaar 30 April. Plaas jou voorafbestelling nou!

The Real Meal Revolution (boek & e-boek)

Die doel van The Real Meal Revolution is om jou lewe te verander deur jou eetgewoontes te leer wat jou in beheer plaas van jou gewig en jou gesondheid. Bestel nou!

kalahari.com se #1 topverkoperproduk

gobii se e-leser + GRATIS muurlaaier en kunsleeromhulsel nou R599, bespaar R340. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

25% op nuwe en topverkoperflieks

Kies uit gewildste titels soos Despicable Me 2, Gravity, Frozen, The Hunger Games: Catching Fire en nog baie meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Nuwe boekuitreikings!

Kom loer na die opwindende boeke wat ons so pas uitgepak het. Titels sluit in David & Goliath van Malcom Gladwell, The Goldfinch van Donna Tartt en nog baie meer. Koop nou!

DVD’s vir minder as R100

Kry hierdie epiese trefferflieks vir minder as R100. Titels sluit in Frozen, Despicable Me 2, About Time, The Animal Communicator en nog baie meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!