2012-01-14 23:30
Charlize Theron is vanaand (Amerikaanse tyd) dalk weer aan die ontvangkant in Hollywood wanneer die jaarlikse Golden Globe-pryse oorhandig word.
2012-01-14 23:30
’n Handgeskrewe brief deur die komponis Ludwig van Beethoven, wat by die Brahms-instituut in die stad Lübeck ontdek is, het liefhebbers van sy werk gaande.
2012-01-07 23:27
Paris Hilton kook. Maar nie voor die stoof nie, want dis bra onwaarskynlik dat dié skatryk, blondekop weet hoe ’n kombuis lyk. Nee, dis as FHM se voorbladlyf dat Paris stoom soos ’n gloeiende stoofplaat.
2011-12-31 18:15
As Christene werklik die sout van die aarde is soos die Bybel sê, het daardie sout die afgelope 100 jaar baie deeglik deur die dis getrek.
2011-12-18 05:37
Die Noorse polisie het so vinnig moontlik gereageer nadat ’n anti-Islamitiese aanvaller in Julie ’n bom hier laat ontplof en tientalle tieners by ’n somerkamp doodgeskiet het.
2011-12-10 23:13
Pres. Robert Mugabe staan volgende jaar weer as Zanu-PF se presidentskandidaat in Zimbabwe se verkiesing.
2011-12-10 23:08
’n Sakevrou van Windhoek het haar rieme styfgeloop toe die twee mans wat sy na bewering gehuur het om haar man, ’n bekende perdeteler, te vermoor, haar planne aan die polisie verklap het.
2011-12-03 22:26
Die boks-ikoon Muhammad Ali sterk tuis aan nadat hy twee weke gelede weens ontwatering behandel is.