2012-04-11 12:45
'n Aardbewing van 8,7 op die Richterskaal naby Soematra het vrese laat ontstaan dat dié gebied weer deur 'n dodelike tsoenami getref kan word, maar kenners sê daar is waarskynlik niks om te vrees nie.
2012-04-07 21:27
Charlize Theron kan nie uitgepraat raak oor haar nuwe rol nie: Dié van ma wees vir haar aangenome seuntjie, Jackson.
2012-04-05 11:33
Die volledige verslag van die patoloë wat Whitney Houston se dood ondersoek het, is Woensdag vrygestel.
2012-03-31 22:28
Elizabeth Taylor het in 1991 al die “parfuum-ding” gedoen met ”White Diamonds”. En bekende persoonlikhede wat ook hul eie reeks parfuum bemark, was nog nooit ’n onbekende gesig of geurtjie nie.
2012-03-24 21:45
Buustelyfies wat borsgleufies “verbeter”, doen soveel meer as net die oplig van bates.
2012-03-18 06:29
Die man wat daarvoor bekend is dat hy sy eie urine gedrink en slange en ’n sebra-karkas geëet het, kom nou voor ’n nuwe, minder grillerige uitdaging te staan.
2012-03-18 06:29
Medikasie wat eintlik vir hartlyers bedoel is, het blykbaar ook ’n uitwerking op hoe rassisties gebruikers daarvan optree.
2012-03-10 22:33
Kony 2012, ’n YouTube-video oor die Ugandese krygsheer Joseph Kony, het 65 miljoen trefslae in vier dae gekry en geskiedenis gemaak.
2012-03-03 22:41
Me. Oga Ajako se lewe het op 12 Maart verlede jaar onherroeplik verander toe verskeie reaktors van die Foekoesjima No. 1-kernkragstasie deur ’n verwoestende tsoenami beskadig is.
2012-03-03 22:41
Pres. Barack Obama van die VSA het in sterk terme gedreig om Iran aan te val om te verhinder dat hy ’n atoombom ontwikkel.
2012-02-25 21:05
Gustav Klimt is die skepper van een die duurste skilderye wat tot nog toe opgeveil is, maar sy werke pryk ook op enigiets van toiletpapier tot hondekomberse en skoene.