Ali weer tuis na besoek aan hospitaal

2011-12-03 22:26

Muhammad Ali

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Die boks-ikoon Muhammad Ali sterk tuis aan nadat hy twee weke gelede weens ontwatering behandel is.

Hy is tuis, gelukkig en gaan aan met sy daaglikse roetine, het die Muhammad Ali-sentrum in ’n verklaring aan AFP gesê.

Aanvanklike berigte is volgens die sentrum uit verband geruk.

Die koerant Louisville Courier-Journal het vroeër berig Ali se vrou het verlede maand ’n ambulans gebel om hom hospitaal toe te neem.

“Ek dink nie hy het baie lank daar gebly nie,” het mnr. John Ramsey, ’n goeie vriend van Ali, aan die koerant gesê.

“Hy mag dalk nie in die rigting gaan waarvan ek of jy hou nie, maar niemand is aangesê om op ’n gereedheidsgrondslag te wees nie.”

Die tydskrif The Star en RadarOnline.com het ook vroeër berig Ali was ’n paar dae lank in die hospitaal nadat hy sy bewussyn by sy huis in Phoenix verloor het.

Daar word beplan om sy 70ste verjaardag op 19 Januarie in Louisville te vier.

- AFP

binne rapport

Weather
Lottery
Cpt: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320d EXCLUSIVE (E90)
2009
R 269,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

NISSAN

Hardbody 2400i D-Cab Hi-Rider PU
2004
R 124,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.