Bobbejane saai chaos, maar beland ook in pot

2012-02-04 22:11

Bobbejane kan groot skade aan motors aanrig. Foto: Antoine de Ras

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Bobbejane wat hul lyf grypdief hou, saai chaos om die grenspos tussen Zimbabwe en Zambië.

“Die bobbejane is ’n ernstige probleem wat dringend aandag moet geniet. Hulle beskadig reisigers se eiendom,” sê mnr. Tichaona Phiri, hoof van die Chirundu-grenspos aan die Zimbabwe-kant.

“Die bobbejane sal selfs mense byt of deur die gesig klap, sou reisigers probeer om hul besittings te beskerm.

“Daar was al baie klagtes van bobbejane wat vroue se handsakke steel of motors beskadig.”

Die grypdiewe fokus nie net op motors nie. Hulle sal selfs sakke koring oopskeur op vragmotors wat deur die grenspos gaan.

NewsDay berig daar is nie ’n enkele bobbejaan aan Zambië se kant van die grens nie.

Volgens ’n immigrasie-amptenaar is dit omdat bobbejane ’n fynproewersdis in Zambië is. Inwoners maak die bobbejane dus voor die voet dood.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weather
Lottery
Cpt: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320d EXCLUSIVE (E90)
2009
R 269,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

NISSAN

Hardbody 2400i D-Cab Hi-Rider PU
2004
R 124,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.