Celine Dion wys sy kan ook stout poseer

2012-08-25 23:10

Celine Dion

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Die sangeres Céline Dion (44) het omtrent die oë laat rek deur halfnaak te poseer vir ’n Amerikaanse tydskrif.

Die tot nou toe preutse ­Dion het ’n fotograaf van die tydskrif V na haar huis in Florida genooi vir die fotosessie.

In een van die foto’s sit sy kaalbolyf voor ’n spieël met net ’n leerbroek en handskoene aan en hou haar borste toe.

In ’n onderhoud het Dion gesê sy was aanvanklik ’n bietjie skrikkerig vir die sessie omdat dit vir haar iets vreemds is.

“Maar ek is bly ek het dit gedoen. Daar is altyd ’n bepaalde rede om vir foto’s te poseer.

“Daar is nooit ’n geleentheid om net mal te gaan nie,” het sy aan die tydskrif gesê.

In die artikel praat sy oor ma-wees, haar loopbaan en liefde vir die Britse sangeres Adele se musiek.

Die foto’s sal in die tydskrif se September-uitgawe te sien wees met ’n halfkaal Nicole Kidman op die voorblad.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
24 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 14-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 10-22°C Sunny. Mild.
Jhb: 8-18°C Sunny. Mild. Bfn: 4-21°C Sunny. Mild.
Dbn: 14-26°C Sunny. Mild. PE: 15-21°C Afternoon clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Electrician

Cape Town
DAV Professional Placement Group
Market Related

Supply Chain Consultant

Cape Town CBD
DAV Professional Placement Group
Market Related

Junior Technical Writer

Cape Town
Datafin Recruitment
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.