En die wenner is...

2013-02-25 15:24
Ben Affleck het die Oscar gewen vir Beste Rolprent

Ben Affleck

Lesersfoto’s Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Ben Affleck se politieke riller, Argo, het Stephen Spielberg se Lincoln uitgestof om met die beeldjie vir beste rolprent by die 85ste Oscar-toekennings in Hollywood vereer te word.

Amerika se presidentsvrou, Michelle Obama, en die Hollywood-legende Jack Nicholson het dié toekenning Maandag vanuit die Withuis aangekondig.

Dit is slegs die vierde keer in die geskiedenis van die Oscars dat 'n rolprent in die afdeling vir beste fliek wen sonder dat dit ook in die kategorie vir beste regisseur benoem is.

Affleck het in 1997 'n Oscar gewen vir beste oorspronklike draaiboek vir Goodwill Hunting.

Daniel-Day Lewis het met die beeldjie vir beste akteur weggestap vir sy vertolking van die Amerikaanse president Abraham Lincoln in die fliek Lincoln.

Die verhaal van die kultus-sanger Roderiguez, Searching for Sugarman, wat gedeeltelik in Kaapstad verfilm is, as die beste dokumenêre rolprent aangewys.

Wenners in hoofkategorieë:

Beste rolprent: "Argo"

Beste akteur: Daniel Day-Lewis in "Lincoln"

Beste aktrise: Jennifer Lawrence in "Silver Linings Playbook"

Beste byspeler: Christoph Waltz in "Django Unchained"

Beste vroulike byspeler: Anne Hathaway in "Les Miserables"

Regisseur: Ang Lee, "Life of Pi"

Beste buitelandse rolprent: "Amour" (Love)

Aangepaste teks: Chris Terrio, "Argo"

Oorspronklike teks: Quentin Tarantino, "Django Unchained"

Animasie-rolprent: "Brave"

Produksie ontwerp: "Lincoln"

Kinematografie: "Life of Pi"

Klankvermenging: "Les Miserables"

Klankredigering: "Zero Dark Thirty"

Oorspronklike klankbaan: "Life of Pi"

Oorspronklike liedjie: "Skyfall", musiek en lirieke deur Adele en Paul Epworth

Kostuumontwerp: "Anna Karenina"

Dokumentêre rolprent: "Searching for Sugar Man"

Kort dokumentêre rolprent: "Inocente"

Rolprentregie: "Argo"

Grimering: "Les Miserables"

Animasie: kort rolprent: "Paperman"

Kort rolprent: "Curfew"

Spesiale effekte: "Life of Pi"

Lees Rapport se kommentaarbeleid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Ksd: 12-19°C Sunny. Mild. Pta: 5-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 4-18°C Sunny. Mild. Bfn: 3-22°C Sunny. Mild.
Dbn: 10-25°C Sunny. Mild. PE: 15-26°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at the gorgeous Massinga Beach Lodge in Mozambique and only pay for 4 from R13 220 per person sharing. Includes return flights, accommodation, transfers and romantic turndown.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Kamptoerusting!

Ons het al die kamptoerusting wat jy nodig het teen pryse wat jou kop sal wegblaas. Gaan loer nou daarna!

Wees voorbereid vir Nasionale Braaidag!

Dit is nooit te vroeg om te begin voorberei vir Braaidag nie. Tref voorbereidings met al ons ongelooflike braai-gereedskap. Koop nou!

Koop 3 boeke & betaal vir 2

Die goedkoopste van die 3 boeke sal gratis wees. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Bepalings en voorwaardes geld. Koop nou!

Winskopie van die week!

Hisense se 40” ten volle HD LED-televisie nou R3999. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry tot 25% afslag op die 25 gewildste media-produkte!

Bespaar tot 25% op die jongste topverkopers van boeke, flieks, speletjies en musiek. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Winskopie van die week!

Hisense se 40” ten volle HD LED-televisie nou R3999. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!