Euro-tiese drag uit sexy 1970’s

2012-01-28 23:14

Een van die Emmanuelle-plakkate uit die 1970’s.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Sexy onderklere in die erotiese styl van sagte-pornografie-rolprente van die 1970’s.

Dít was die “bloudruk” van die ontwerpspan van die bekende Agent Provocateur-handelsmerk vir sy bemarkingsveldtog vir die Europese somer.

En beelde uit ikoniese rolprente soos Emmanuelle (wat uiteindelik ’n reeks van sewe rolprente geword het) en Story of O is as inspirasie vir hul foto’s gebruik.

Die ster van die veldtog is die Franse aktrise Mylène Jampanoï (31), wat onlangs in Clint Eastwood se rolprent Hereafter te sien was.

Die regisseur van die advertensies is Jordan Scott, dogter van die beroemde Britse regisseur Ridley Scott.

Jampanoï is die dogter van ’n Chinese pa en Franse ma en Scott het haar juis vanweë haar eksotiese voorkoms vir die veldtog gekies.

Agent Provocateur is in 1994 in Brittanje begin en is gerig op die gegoede mark.

Die “Daena-nagrok” wat Jampanoï byvoorbeeld op die foto dra, kos £695 (sowat R8 470) en die bra, uit dieselfde Daena-reeks, £110 (sowat R1 340).

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weather
Lottery
Cpt: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320d EXCLUSIVE (E90)
2009
R 269,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

NISSAN

Hardbody 2400i D-Cab Hi-Rider PU
2004
R 124,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.