Kinders neul so hulle trou dalk

2012-01-28 23:14

Uiteindelik!

Dit lyk of Hollywood se bekendste glanspaar, Brad Pitt (48) en Angelina Jolie (36), kansel toe gaan stap.

Die Britse koerant Metro skryf die twee se ses kinders neul die laaste ruk om hul ouers se ore om te trou. “Ons sal eintlik wil, maar veral ons kinders wil dit hê (dat ons trou),” het Pitt in ’n onderhoud gesê.
’n Huwelik sal beteken dat die paartjie hul belofte verbreek om nie te trou voordat gay-troues in Amerika gewettig word nie.

“Ons het daardie onderneming lank gelede gegee, maar ek dink nie ons kan dit meer uithou nie,” het Pitt bygevoeg.

“Dit beteken baie vir my kinders en hulle vra aanhoudend. En dit beteken ook baie vir my om daardie soort belofte te maak.”

Pitt het aan The Hollywood Reporter gesê hulle sluit nie die moontlikheid uit om nóg ’n kind aan te neem nie.

“Daar is op die oomblik ’n goeie balans in die huis, maar as die behoefte daar is en ons kan sien iemand is in nood, dan vir seker.”

www.metro.co.uk

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weather
Lottery
Cpt: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

320d EXCLUSIVE (E90)
2009
R 269,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

NISSAN

Hardbody 2400i D-Cab Hi-Rider PU
2004
R 124,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.