Komplot om Bieber te vermoor

2012-12-13 10:44

'n Veroordeelde moordenaar in Nieu-Mexiko het glo 'n sluipmoordenaar gehuur om die popsanger Justin Bieber te vermoor en te kastreer.

Die polisie in New York het egter die sluipmoordenaars in November vasgetrek nadat die gevangene die polisie van die plan vertel het voor dit uitgevoer is.

Nieu-Mexiko se KRQE News berig die veroordeelde moordenaar Dana Martin, wat twee lewenslange vonnisse opgelê is vir die moord en verkragting van 'n 15-jarige meisie in Vermont in 2000, het sy mede-gevangene Mark Staake en sy neef Tanner Ruane gehuur om die Kanadese sanger verlede maand in New York te vermoor.

Die sluipmoord sou tydens Bieber se vertoning by Madison Square Garden uitgevoer word.

Martin, wat glo 'n obsessie het met Bieber en 'n tatoeëermerk van die sanger op sy been het, het die polissie van sy plan vertel. Volgens sy plan sou Bieber en sy lyfwag ontvoer en verwurg word.

Volgens Martin sou Ruaneook die sanger kastreer.

Albei mans is in hegtenis geneem voor hulle kontak kon maak met die sanger en Ruane is in New York aangehou nadat gereedskap, insluitend 'n snoeiskêr, in sy besit gevind is.

– Channel24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Nuus-kommentaar

Mauser Boot sê... 30 000 mense het ook net "verdwyn" in Suid-Afrikaanse konsentrasiekampe.. Tog het geen diktator hiervoor ooit een dag in die tronk deurgebring nie. Daar is tot vandag toe nie eens jammer gese nie. Alles is nie altyd soos dit voorkom nie. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 10-19°C Afternoon clouds. Mild.
Jhb: 7-15°C More sun than clouds. Cool. Bfn: 8-20°C More sun than clouds. Mild.
Dbn: 14-23°C Sunny. Mild. PE: 11-24°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Drama- & liefdes-DVD’s – 2 vir R99

Moenie ons spesiale aanbiedinge van liefdes- en drama-DVD’s, wat jou ure voor jou skerm vasgenael sal hou, misloop nie. Die aanbod is geldig vir solank daar voorraad is. Koop nou.

Eksklusiewe spesiale aanbod op Wii U

Spaar R999 op hierdie wonderlike aanbod: Wii U 8GB-konsole, basiese pakket, + ’n bykomende stel + Nintendo Land. Nou net R4399.95. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Opruimingsuitverkoping! Spaar tot 60%

Besoek ons opruimingsuitverkopingwinkel vir asemrowende aanbiedinge en spaar tot 60%. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Witwarm winskopie van die week! Bespaar R2000 op die Samsung Galaxy SIII

Kry die Samsung Galaxy SIII vir slegs R4999.95. Dit is ontwerp vir die mens, maar geïnspireer deur die natuur. Word binne 24 uur versend. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

Dan Brown’s se jongste roman, Inferno

In Dan Brown se nuwe roman, Inferno, is die Harvard-simboolkenner Robert Langdon weer aan die stuur van sake. Dit speel af in die hartjie van Europa, waar Langdon ingetrek word in ’n raaisel rondom een van die geskiedenis se oudste en geheimsinnigste literêre meesterwerke. Die langverwagte roman word vandeesweek uitgereik. Plaas jou bestelling nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.