‘Mad Max’ neem Namib op horings

2012-07-07 22:07

Die Spike, een van die talle voertuie wat in die nuwe Mad Max-fliek vernietig word, tussen die sandduine van die Namib.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Die woestyn tussen Swakopmund en Walvisbaai is ’n miernes van bedrywighede oor die fliek Mad Max: Fury Road wat tans hier verfilm word.

Charlize Theron vertolk die hoofrol en sy word gereeld in die dorpe opgemerk.

By haar aankoms op die Walvisbaai-lughawe het doeanebeamptes haar paspoort in die vliegtuig gaan stempel. Toe het sy op die aanloopbaan in ’n motor geklim en is sy Swakopmund toe geneem.

Die produksiespan van sowat 800 mense gaan op Langstrand tuis en die akteurs woon in private huise in Swakopmund.

Volgens inwoners is die produksiespan al sedert Februarie in Namibië om die voertuie te bou en te toets.

Net die beste motorbestuurders word gebruik vir die waagtonele.

Die meeste van die bestuurders van die sowat 140 voertuie is Australiërs. Van elke voertuig word drie replikas gebou en dié werk word in ’n skuur in Walvisbaai gedoen.

Die brandweer- en verkeersafdeling van die Walvisbaai-munisipaliteit word ingespan om die voertuie tussen die verskillende punte te help reguleer. Volgens gerugte kos die fliek reeds $150 miljoen (nagenoeg R1,2 miljard). Verfilming eindig in die eerste week van Desember.

Merryl Herbert, ’n inwoner van Walvisbaai en ’n ekstra in die fliek, se baba het gesterf toe haar huis verlede week afgebrand het.

Die produksiespan het ’n sokkertoernooi gehou en die geld aan haar geskenk.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 17-20°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 9-18°C Sunny. Mild. Bfn: 4-22°C Sunny. Mild.
Dbn: 14-28°C Sunny. Warm. PE: 14-22°C Afternoon clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.