Namakwalander in H'wood-fliek

2012-10-07 00:22

Shanville Brandt

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

’n Seun van die Namakwaland gaan saam met die Hollywood-sterre Orlando Bloom en Forest Whitaker in ’n nuwe rolprent verskyn.

Shanville Brandt se akteursloopbaan het in sy matriekjaar begin toe hy in ’n Rapport-kompetisie ’n rol in die kykNET-sepie Villa Rosa losgeslaan het.

Nou gaan die loopbaan van dié 23-jarige akteur van Graafwater van krag tot krag.

Volgens Brandt mag hy nie veel van die storielyn verklap nie, behalwe dat hy ’n kroegman gaan speel. “Dis ’n fantastiese teks en ek kan nie wag om op stel te wees nie!”

Die fliek, Zulu, is gegrond op die bekroonde gelyknamige boek oor twee polisiemanne in post-apartheid-Suid-Afrika. Die regisseur is Jérôme Salle.

“In Mei het ek vir ’n oudisie gegaan, maar weer daarvan vergeet. Toe hoor ek nou ek het die rol gekry én dis teenoor Orlando Bloom en Forest Whitaker!”

Die verfilming het reeds in Kaapstad begin en Brandt is einde Oktober ’n week lank op stel.

“Ek kyk nou na al Bloom en Whitaker se vorige flieks om soveel moontlik van hulle te leer.”

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 15-24°C More sun than clouds. Mild. Pta: 10-22°C Sunny. Mild.
Jhb: 8-18°C Sunny. Mild. Bfn: 6-21°C Sunny. Mild.
Dbn: 14-26°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Intermediate Business Analyst

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Senior Java Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Intermediate Java Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.