Pamela op 44 immersexy

2012-01-21 22:48

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Pamela Anderson is een van dié bekendste Baywatch-meisies.

En op 44 het sy nog ’n lyf wat elke man se kop laat draai.

Sy verskyn op die voorblad van die Januarie/Februarie-uitgawe van die Suid-Afrikaanse Playboy wat nou op die winkelrakke is.

Charl du Plessis, redakteur, sê mans hou daarvan om haar op die voorblad te sien.

“Die geskiedenis het bewys dat sy nog altyd ’n topverkoper was.

“Sy was al op die voorblaaie van 13 internasionale Playboy-uitgawes en almal het van die rakke af gevlieg.”

Die foto’s is geneem tydens haar mees onlangse fotosessie in Italië.

“Ons kon nie Lindsay Lohan vir die Suid-Afrikaanse uitgawe kry soos wat die Amerikaners gedoen het nie; daarom wou ons iemand gebruik wat net so groot in statuur is.”

Die uitgawe spog ook met 20 bladsye vol van Anderson se foto’s en begin by haar heel eerste fotosessies.

Du Plessis is net so opgewonde oor hul Playmate wat op 17 Februarie in Gauteng gekroon word.

“Sedert 1960 het Playboy elke maand ’n kompetisie om die Playmate van die Maand te bepaal – dis die meisie langsaan.”

Hy sê die Playmate van die Jaar word dan uit al die maandwenners gekies.

Vir die wenner wag daar groot pryse, onder meer ’n besoek aan die Playboy Mansion.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weather
Lottery
Cpt: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

BMW

X5 xDRIVE30d DYNAMIC AT
2012
R 854,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.