Premier val vir prikkelpop-poets

2013-02-03 01:01

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Die premier van Serwië was die ongelukkige (of dalk gelukkige) slagoffer van ’n Basic ­Instinct-poets.

’n Wulpse TV-aanbieder het gedurende ’n onlangse onderhoud met hom haar bene oopgemaak om te wys dat sy, soos Sharon Stone in die fliek Basic Instinct, geen onderklere dra nie.

Die premier, Ivica Dacic (47), was nog besig om oor politieke kwessies te praat toe sy woorde eensklaps opdroog.

Hy kyk skalks, kyk weer en glimlag dan soos ’n skoolseun wat uitgevang is toe die aanbieder van posisie verander en hom iets vir die oog gee.

Die voormalige Playboy-model Branka Knezevic het ’n ­minirokkie gedra wat skaars borste en boude bedek het.

’n Video wat al meer as 7 miljoen keer op YouTube gekyk is, wys hoe die TV-span die poets beplan en hoe Knezevic haar onderklere uittrek.

Tydens die onderhoud sit die premier en die prikkelpop in twee lae stoele regoor mekaar.

Dacic se veiligheidsraadgewers het reeds laat blyk dat ’n ondersoek gelas is om uit te vind hoe die premier om die bos gelei is.

Bronne: Reuters, Daily Mail

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Nuutste Nuus-kommentaar

Rocky Bell sê... Klink baie verdag, veral omdat twee mense oor boord "geval" het nadat dit blyk daar 'n argument was vroeër die aand. Bly steeds 'n tragedie wat geen mens sy grootste vyand toewens! Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 15-23°C Sunny. Mild. Pta: 10-19°C Morning clouds. Mild.
Jhb: 7-15°C Morning clouds. Cool. Bfn: 9-19°C More sun than clouds. Mild.
Dbn: 14-23°C Sunny. Mild. PE: 12-24°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Drama- & liefdes-DVD’s – 2 vir R99

Moenie ons spesiale aanbiedinge van liefdes- en drama-DVD’s, wat jou ure voor jou skerm vasgenael sal hou, misloop nie. Die aanbod is geldig vir solank daar voorraad is. Koop nou.

Eksklusiewe spesiale aanbod op Wii U

Spaar R999 op hierdie wonderlike aanbod: Wii U 8GB-konsole, basiese pakket, + ’n bykomende stel + Nintendo Land. Nou net R4399.95. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Opruimingsuitverkoping! Spaar tot 60%

Besoek ons opruimingsuitverkopingwinkel vir asemrowende aanbiedinge en spaar tot 60%. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Witwarm winskopie van die week! Bespaar R2000 op die Samsung Galaxy SIII

Kry die Samsung Galaxy SIII vir slegs R4999.95. Dit is ontwerp vir die mens, maar geïnspireer deur die natuur. Word binne 24 uur versend. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

Dan Brown’s se jongste roman, Inferno

In Dan Brown se nuwe roman, Inferno, is die Harvard-simboolkenner Robert Langdon weer aan die stuur van sake. Dit speel af in die hartjie van Europa, waar Langdon ingetrek word in ’n raaisel rondom een van die geskiedenis se oudste en geheimsinnigste literêre meesterwerke. Die langverwagte roman word vandeesweek uitgereik. Plaas jou bestelling nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.