Roemryke Oscar!

2012-08-07 14:15

Oscar Pistorius. ‘n Naam wat bekend is aan elke Suid-Afrikaner, maar nou ook op die tonge van wêreldberoemde Hollywood-sterre is! En dié bekendes doen selfs die moeite om op Twitter oor Oscar te praat.

Die bitterbek oud-joernalis en televisie-aanbieder, wat ook op America's Got Talent ‘n beoordelaar was, Pierse Morgan, tweet: “heldhaftig – Pistorius".

Die hoofskrywer van die program The Late Show with David Letterman, Eric Stangel, sê op Twitter dat Oscar se deelname aan die uitdunne “een van die beste dinge is wat ek al ooit in sport gesien het".

“Oscar Pistorius maak geskiedenis. Hy is ‘n ongelooflike atleet en persoon,” tweet Joe Jonas, lid van die musiekgroep, Jona Brothers.

Die akteur, Samuel L Jackson, wat al in meer as 100 films sy verskyning gemaak het tweet: “Dit maak nie saak wie jy is nie, dit is hartroerend! Suid-Afrikaanse atleet is ‘n ware voorbeeld van menslike vasberadenheid. Rock voort dude!”

Denise Richards, model, aktrise en die eks-vrou van Charlie Sheen, sê op Twitter dat Oscar Pistorius ‘n inspirasie is.

“Suid-Afrika se Pistorius “ Blade Runner” is ongelooflik en so ‘n inspirasie,” tweet die akteur, Mario Lopez.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 14-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 9-22°C Sunny. Mild.
Jhb: 9-18°C Sunny. Mild. Bfn: 4-21°C Sunny. Mild.
Dbn: 13-26°C Sunny. Mild. PE: 16-21°C High level clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Cost Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Inventory Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.