Sandy lei dalk weer tot chaos

2012-11-03 23:51

Net 48 uur.

Dít is al tyd wat oor is in een van die taaiste presidentsverkiesings in Amerika.

Pres. Barack Obama en oudgoew. Mitt Romney, sy teenstander, sal spook om die verlore tyd in te haal wat die superstorm Sandy hulle die afgelope week gekos het.

Elkeen van die 270 setels sal tot in die pylvak gejaag word.

Sandy kan dalk die 2012-uitslag weer soos 12 jaar gelede in ’n donker wolk van problematiese tegnologie hul.

In 2000 is duisende stemme in die belangrike deelstaat Florida nie getel nie en kundiges het gister kommer uitgespreek dat dieselfde Dinsdag kan gebeur.

Dieselfde masjinerie as destyds word steeds gebruik en boonop vererger Sandy se verwoesting die onsekerheid, het Thad Hall, ’n politieke navorser van Utah, gesê.

“Geen krag beteken masjinerie sal net werk solank hul batterye hou.

“Dit beteken ook skandeerders sal nie gebruik kan word om foute op stembriewe uit te lig nie.”

Weens die verwoesting sal sommige kiesers nie kan gaan stem nie omdat hulle ver is van hul plaaslike stemlokaal ná die afgelope week se ontruimings.

Ses miljoen huise en ondernemings was gister nog sonder krag en verskeie gemeenskappe langs die ooskus was onder water of afgesny ná die storm wat die lewe van minstens 85 mense geëis het.

* In Suid-Afrika kan belangstellendes van Woensdag 02:00 af begin uitkyk vir die eerste uitslae.
– AFP, AP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 17-20°C Showers early. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Mild.
Jhb: 9-18°C Sunny. Mild. Bfn: 4-22°C Sunny. Mild.
Dbn: 14-27°C Sunny. Warm. PE: 14-22°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.