Só lyk Heidi sonder hulp

2012-11-03 23:51

Met grimering. Klum by ’n liefdadigheidsgeleentheid in Los Angeles, Kalifornië. | Foto: filmmagic/Michael Tran

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Die supermodel Heidi Klum het die maskara en lipstiffie laat waai en met ’n skoon gesig poseer vir ’n nuwe Britse veldtog vir behoeftige kinders.

Klum (39), die ma van vier kinders, is byna onherkenbaar in die BBC se Kinders in Nood-veldtog.

Intussen help Klum se Suid-Afrikaanse lyfwag haar om haar wonde te lek tydens haar egskeiding van die sanger Seal.

Klum het onlangs aangekondig sy en haar lyfwag, die Suid-Afrikaans gebore Martin Kristen, is in ’n verhouding.

Sy het Seal in April ná ’n huwelik van sewe jaar om ’n egskeiding gedagvaar. Die egpaar het drie kinders.

Sy het ook ’n dogter uit ’n vorige huwelik.

Klum was blykbaar nie baie beïndruk deur haar nuwe kêrel se klerekas nie en is verlede week afgeneem waar sy op ’n inkopietog sowat R70 000 aan klere vir hom uitgegee het.

Dit lyk nie of die Kiss From a Rose-sanger baie ingenome is met dié nuwe romanse nie.

Nadat hy van die verhouding verneem het, het ’n verbitterde Seal gesê Klum “koer-koer met die hulppersoneel”.

* Britse rubriekskrywers het dié veldtog as belaglik bestempel en dit uitmekaargetrek. “Kyk na my, ek is beeldskoon sonder grimering,” het Jan Moir gister in Daily Mail geskryf. Wat die deelnemers eintlik daarmee sê, volgens Moir, is: “Boonop is ek ook ’n goeie mens. Ek is beter as jy.” – Daily Mail



"Kaalgesig" Heidi Klum.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 14-16°C a few showers. More sun than clouds. Cool. Pta: 3-17°C Sunny. Mild.
Jhb: 2-13°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Cool.
Dbn: 9-25°C Sunny. Mild. PE: 12-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.