Zanu-PF wik nog oor g’n regte vir gays, doodstraf

2012-07-28 23:04

Zimbabwe se Zanu-PF besluit nog of die party sy ondersteuners moet aanmoedig om vir of teen die land se voorgestelde nuwe grondwet te stem.

In die grondwet is daar geen voorsiening vir gay- regte nie, maar wel vir die doodstraf.

Voorts mag ’n president net twee termyne dien en “verkiesingsmaats” vir elke kandidaat is toelaatbaar, soos met die Amerikaanse verkiesingsveldtogte.

’n President sal ook van vervolging kwytgeskeld word. Ingevolge die voorgestelde grondwet sal Zimbabwe 16 amptelike tale hê, insluitende Xhosa en gebaretaal. Die gevreesde Central Intelligence Organisation (CIO) sal aan die parlement verslag doen.

Die eerste konsep is verlede maand deur die drie leiers van die koalisieregering afgekeur.

Zanu-PF se vele eise sou ’n grootskaalse herskryf vereis. Onder die vernaamste Zanu-PF-eise was wyer magte vir die president sodat hy oorlog kan verklaar sonder om die parlement te raadpleeg.

Die konsepgrondwet is wel ietwat verander en daar moet nou ’n referendum gehou word om die Zimbabwiese bevolking se gevoel hieroor te toets.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 14-23°C Sunny. Mild. Pta: 10-19°C Afternoon clouds. Mild.
Jhb: 8-15°C More sun than clouds. Cool. Bfn: 9-20°C More sun than clouds. Mild.
Dbn: 14-23°C Sunny. Mild. PE: 12-24°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Drama- & liefdes-DVD’s – 2 vir R99

Moenie ons spesiale aanbiedinge van liefdes- en drama-DVD’s, wat jou ure voor jou skerm vasgenael sal hou, misloop nie. Die aanbod is geldig vir solank daar voorraad is. Koop nou.

Eksklusiewe spesiale aanbod op Wii U

Spaar R999 op hierdie wonderlike aanbod: Wii U 8GB-konsole, basiese pakket, + ’n bykomende stel + Nintendo Land. Nou net R4399.95. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Opruimingsuitverkoping! Spaar tot 60%

Besoek ons opruimingsuitverkopingwinkel vir asemrowende aanbiedinge en spaar tot 60%. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Witwarm winskopie van die week! Bespaar R2000 op die Samsung Galaxy SIII

Kry die Samsung Galaxy SIII vir slegs R4999.95. Dit is ontwerp vir die mens, maar geïnspireer deur die natuur. Word binne 24 uur versend. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

Dan Brown’s se jongste roman, Inferno

In Dan Brown se nuwe roman, Inferno, is die Harvard-simboolkenner Robert Langdon weer aan die stuur van sake. Dit speel af in die hartjie van Europa, waar Langdon ingetrek word in ’n raaisel rondom een van die geskiedenis se oudste en geheimsinnigste literêre meesterwerke. Die langverwagte roman word vandeesweek uitgereik. Plaas jou bestelling nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.