Zanu-PF wil alleen regeer

2012-08-04 23:43

Prof. Jonathan Moyo sê Zimbabwe se koalisie-regering is wanfunksioneel. | Foto: Leon Sadiki

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Pres. Robert Mugabe se Zanu-PF-party wil binnekort weer die alleenheerser in Zimbabwe wees.

Jonathan Moyo, Zanu-PF-parlementslid en lid van Mugabe se politburo, meen die koalisieregering met die MDC-faksies van Morgan Tsvangiraien Arthur Mutambara is wanfunk­sioneel. Ingevolge ’n magsdelingsooreenkoms is Mugabe president, Tsvangirai premier en ­Mutambara adjunkpremier.

Moyo, wat Idasa in Pretoria Dinsdag toegespreek het, meen dié gesamentlike regering is ’n “onderhandelingsforum” eerder as ’n kabinet.

“Belangrike regerings- en beleidsbesluite word by MDC-ministers se huise of in luukse hotelkamers in rusoorde met bier-, tee- en braaivleispartytjies geneem.”

Zanu-PF beskou ook Zimbabwe se konsepgrondwet wat twee weke gelede bekend gestel is “as ’n politieke pamflet wat grotendeels aan ander Suider-Afrikaanse lande s’n ontleen is”.

’n Verkiesing moet binne tien maande gehou word, maar Moyo meen dit moet nog vanjaar gebeur.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne rapport

Weer
Lotto
Ksd: 15-24°C More sun than clouds. Mild. Pta: 10-22°C Sunny. Mild.
Jhb: 8-18°C Sunny. Mild. Bfn: 6-21°C Sunny. Mild.
Dbn: 14-26°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.