Ander stories in... Werf-Elemente...
'n Vrolike by maak stuifmeel vir die winter bymekaar. Om stuifmeelpannekoek mee te bak op koue dae? Foto: Nadia Fourie
Met al die lawaai rondom ’n buite-egtelike kind, ’n swak presidensiële toespraak en hewige openbare gevegte in die regerende alliansie is een ding glashelder: Die ANC se agteruitgang duur voort.
Hoe beter ons op alle vlakke met mekaar kan kommunikeer en besef dat geskiedenis, nes die waarheid, nooit weggewens sal kan word, hoe meer kan ons ons toekoms voortbou op geloof en vertroue.