Kiek-en-Kyk: Aanwysings

2011-07-09 13:10

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Kry dit, kiek dit, kyk dit!

Kry meer uit Rapport met splinternuwe tegnologie. Op sommige plekke in die koerant sal jy ’n strepieskode sien. Deur dié kode met jou selfoon te skandeer, sal jy op interessante inhoud afkom wat afgelaai kan word, soos videogrepe en skermbeelde. Leer hier hoe om die TAG READER-program op jou foon te laai.

Hierdie aanwysings sal net werk as jou slimfoon op die internet kan kom én 'n kamera het.

Om te begin moet jy ’n program genaamd Tag Reader op jou selfoon aflaai.

Gaan só te werk:

STAP 1 LAAI DIT AF

Daar is twee maniere om die Tag Reader-program op jou foon te kry:

In jou foon se deurblaaier, gaan na

www.gettag.mobi

en klik op Download.

Die toepassing is 1 MB en dis gratis, maar jy sal jou selfoondiensverskaffer se datakoste moet betaal.

As jy ’n slimfoon soos ’n BlackBerry het, gaan na die foon se toepassingswinkel en kliek op Tag Reader.

STAP 2 KIEK

Gaan na die Tag Reader (dit behoort in jou downloadskieslys of in jou appskieslys te wees). Maak dit oop.

Hou jou selfoon oor die ikoon asof jy ’n foto gaan neem. Party fone sal vanself die ikoon skandeer; met ander sal jy ’n foto daarvan moet neem.

STAP 3 KYK DIT

As dit nie vanself speel nie, gaan na jou foon se mediasentrum en kliek op die videogreep wat jy pas afgelaai het om daarna te kan kyk.

Lekker kyk!

binne rapport

Weather
Lottery
Cpt: 13-20°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

BMW

X5 xDRIVE30d DYNAMIC AT
2012
R 854,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
There are new stories on the homepage. Click here to see them.