verbruikersvasvat

Geldnood kwel oorsee

2013-05-18 23:07

Wanneer ’n mens oorsee gaan, moet jy dubbel seker maak dat jy daar toegang tot jou geld het.

Krediet-amnestie is gou hier

2013-05-14 09:28

Verbruikersvasvat ontvang gereeld klagtes van lesers wat al hul skuld gedelg het, maar hul naam is steeds op die sogenaamde “swartlys”.

Verbruikersvasvat: Lees jou voordelegids deeglik

2013-05-05 00:52

Vasvat ontvang gereeld klagtes van lesers wat self hul mediese rekeninge moet betaal – koste wat hulle glo hul mediese fonds moet dek.

Beter diens vir kliënt beplan

2013-04-26 14:22

Maatskappye het indrukwekkende kanale waardeur kliënte kan kla. Maar steeds kom ’n magdom klagtes by forums soos Vasvat uit...

Depressie: Kry kundige hulp

2013-04-06 23:35

Die afgelope tyd is verbruikers opnuut onder druk geplaas, onder meer deur twee brandstofprysstygings wat ’n domino-effek het op alles van vervoerkoste tot kruideniersware.

Verbruikersvasvat: Rentekoerse

2013-03-26 13:06

Die rentekoers wat onveranderd bly beteken nie direkte geld vir verbruikers nie, maar dis stof tot dankbaarheid – en nadenke.

 

 

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Verbruikersvasvat: Vakansieklubs moet nou besin

2013-04-30 15:25

Die Nasionale Verbruikerskommissie se diepgaande ondersoek na vakansieklubs is goeie nuus.

Verbruikersvasvat: Versekeringvrese

2013-04-13 23:54

Die hooggeregshof in Pietermaritzburg het in die afgelope week in die guns van OUTsurance oor ’n verwerpte versekeringseis beslis.

Kredietbestuur

2013-04-03 10:41

Byna die helfte van die Suid-Afrikaners met krediet bestuur hul geldsake onverantwoordelik en mag een of ander tyd op ’n “swartlys” beland.

'Jou oproep is belangrik'

2013-03-19 12:05

Inbelsentrums is ongetwyfeld een van dié grootste bronne van frustrasie vir verbruikers. Kom deel asseblief jul inbelsentrum-ervarings.

binne rapport

Skuldbevele dikwels oneties gebruik

2013-03-12 14:54

Afgesien van skuldberading en agterstallige skuldpaaiemente het tussen 10% en 15% van die arbeidsmag die een of ander vorm van skuld­bevel teen hulle.

Sake van die dag: Hoeveel stywer kán daai gordel?

2013-02-26 09:47

Ek kry onlangs ‘n mediavrystelling oor kredietburo TransUnion se Consumer Credit Index (CCI) vir die eerste kwartaal van 2013, en dis nie bemoedigende leesstof nie.

Sake van die dag: Donker wolk of silwer rand?

2013-02-20 10:09

Mmmmm, nog ‘n bedrywige dag in die verbruikerswêreld, met die gewone klem op die donker wolk eerder as die silwer randjie…

Leë beloftes oor betaling

2012-11-17 23:53

Karen en Jack Hewitt, eienaars van Kenjara Lodge in Muldersdrift, sukkel sedert 11 Julie om die R36 683 te kry wat African Musicians Against HIV/Aids (Amaha) hulle skuld vir ’n sesdaagse spanbousessie saam met die SAUK, hul mediaborg.

'n Paar vasvat-webblaaie

2013-01-11 15:37

Die webwerf hellopeter is reeds jare lank ‘n waardevolle hulpbron vir verbruikers en diensverskaffers.

Vasvat: ADT tjoepstil oor klagtes

2012-12-02 00:26

Uiteindelik ‘n lig aan die einde van die tonnel wat nie nóg ‘n brandende rekeningkwessie is nie… Mpho Parks Tau het aangekondig dat Johannesburgers eersdaags hul munisipale probleme met ‘n ombudsman kan opneem.

My stuiwer in die armbeurs

2012-10-28 00:24

Ek lees met groot belangstelling vandeesweek van Ilka Dunne wat haar A4 Cabriolet by Audi Northcliff gaan aflaai het sodat hulle (weer) kon kyk na ’n probleem met die meganisme van die motor se oopslaandak.

Sê jou sê

2012-11-14 09:57

Kwessies waaroor ons graag ons lesers se opinies sal wil hoor. Soos hoe om daadwerklik elektrisiteit te bespaar...

Regstelling

2012-10-26 13:15

In die storie “Supersnelweg na Skuld” word verwys na 1-biljoen Singapoer-inwoners, ‘n syfer wat deur ‘n paar lesers bevraagteken is...

Capitec neem 1Time-kliënte onder vlerk

2012-11-06 14:32

Capitec bied 'n hulpdiens aan vir 1Time-teleurgesteldes en -gestrandes...

 

Waardes kan bestedingstydbom skep

2013-03-06 11:26

Suid-Afrikaanse verbruikers se vermoë om hul skuld te delg, het sedert einde verlede jaar drasties verswak

Verbruikers-vasvat

2013-02-26 09:41

’n Leser wat anoniem wil bly, was hoogs ontsteld oor ’n dagvaarding wat sy ontvang het nadat die motor wat sy geleen het, dieselfde dag nog gesteel is.

Kennis is mag – ook vir verbruikers

2013-02-01 13:54

Die vakansie is agter die rug en stadig maar seker begin die meule van verbruikersfrustrasie weer draai.

2012 nie 'n jaar vir sissies

2013-01-11 15:37

Ons lewens is versuur deur ‘n magdom verbruikersfiasko’s; van munisipale geknoei en stygende petrol- en elektrisiteitspryse tot ‘n kommerwekkende inflasiekoers...

Vasvat: ADT vra verskoning

2012-12-15 14:03

Ek het verlede week ook berig oor Amaha se versuim om sy skuld van bykans R37 000 vir ’n spanbousessie in Junie aan Kenjara Lodge, ’n gastehuis in Muldersdrift, te betaal...

Nuut: Uithalers & Ingatte

2012-11-14 13:07

Verbruikersvasvat stel met trots bekend, UITHALERS en INGATTE, die blinknuwe titels wat gereed staan om toegeken te word aan die beste en swakste diensverskaffers van die week.

Verbruikersvasvat: Gedagte vir die dag

2012-10-06 19:30

Patrick Holford herinner graag sy aanhangers daaraan om hul kos fyn te kou. Want ’n mens se maag het nie tande nie. Wat kan ek sê? Hare op my tande het ek wel...

Wenke vir uithuur-eiendomme

2012-11-11 00:46

Danie de Wit het by Verbruikersvasvat kom aanklop, hande in die hare met huurders. Ek het sy probleem deurgestuur vir 'n oordragprokureur wat waardevolle riglyne gegee het.

Bly koel en kalm in 'n dispuut

2012-11-06 14:32

Met verbruikerskopsere en -konflikte vind ek dit is mees­tal ’n beter strategie om vuur met water te beveg as met nog vuur, “strategie” synde die sleutelwoord.

Stoute inhoud kan lei tot bielie-rekening

2012-11-24 23:34

Pieter du Toit het billik ontstoke by Verbruikersvasvat kom aanklop oor koste van ’n hele paar honderd rand wat die afgelope drie maande op sy MTN-staat verskyn, sonder ’n verduide­liking.

Weer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 10-19°C Afternoon clouds. Mild.
Jhb: 7-15°C More sun than clouds. Cool. Bfn: 8-20°C More sun than clouds. Mild.
Dbn: 14-23°C Sunny. Mild. PE: 11-24°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Drama- & liefdes-DVD’s – 2 vir R99

Moenie ons spesiale aanbiedinge van liefdes- en drama-DVD’s, wat jou ure voor jou skerm vasgenael sal hou, misloop nie. Die aanbod is geldig vir solank daar voorraad is. Koop nou.

Eksklusiewe spesiale aanbod op Wii U

Spaar R999 op hierdie wonderlike aanbod: Wii U 8GB-konsole, basiese pakket, + ’n bykomende stel + Nintendo Land. Nou net R4399.95. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Opruimingsuitverkoping! Spaar tot 60%

Besoek ons opruimingsuitverkopingwinkel vir asemrowende aanbiedinge en spaar tot 60%. Solank daar voorraad is. Koop nou!

Witwarm winskopie van die week! Bespaar R2000 op die Samsung Galaxy SIII

Kry die Samsung Galaxy SIII vir slegs R4999.95. Dit is ontwerp vir die mens, maar geïnspireer deur die natuur. Word binne 24 uur versend. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

Dan Brown’s se jongste roman, Inferno

In Dan Brown se nuwe roman, Inferno, is die Harvard-simboolkenner Robert Langdon weer aan die stuur van sake. Dit speel af in die hartjie van Europa, waar Langdon ingetrek word in ’n raaisel rondom een van die geskiedenis se oudste en geheimsinnigste literêre meesterwerke. Die langverwagte roman word vandeesweek uitgereik. Plaas jou bestelling nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

There are new stories on the homepage. Click here to see them.